Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Sitatunga Kamp Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Sitatunga Campsite |  Date posted:  | Impressions: 26590   114

Sitatunga Kamp - Maun, Botswana
Kamp & Leef Gekose Oord

Sitatunga Kampterrein is 7km buite Maun geleë, op die pad na Ghanzi. Hier word gesê dat ons die koudste bier en die blouste swembad in Maun het. Met die tafeltennis-tafel en vlugbalbaan is hierdie die ideale plek om in ons kroeg en
restaurant te ontspan. Die kampterrein bied groot, skaduryke staanplekke met krag en braaigeriewe, asook berghutte.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Sitatunga Campsite
+267 680 0380
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

How Can We Help?