Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Imhoff Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Imhoff Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 19660   139

Imhoff Woonwapark - Kommetjie, Western Cape
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie 3-ster oord is in Kommetjie, naby twee van die Kaap se beste, ongerepte strande, nl. Longbeach en Noordhoekstrand. Kom en ervaar ons unieke vissersdorpie. Al die staanplekke het 15 amp kragpunte, is gelyk, met gras bedek en omring met bome en struike. Daar is ‘n speelplek vir kinders, ‘n speletjieskamer met snoeker, tafeltennis en ‘n tv-kamer (met MNet). Goed toegeruste, selfsorg 2-slaapkamer berghutte met uitsig op die see, is ook beskikbaar. Geraasvlakke word beheer sodat u die wegbreek wat u nodig het kan geniet.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Imhoff Caravan Park
021 783 1634
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

How Can We Help?