Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Hazelmere Dam Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Hazelmere Dam & Resort - Msinsi Resorts |  Date posted:  | Impressions: 13775   122

Hazelmere Dam - Verulam, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Op die oewer van die Mdloti-rivier, omtrent 4,5km noord van Verulam en 19km vanaf Mount Edgecombe, word hierdie reservaat begrens deur die historiese Inanda Ntuzuma-Kwa Mashu (INK) Trail. Dit het ‘n betowering van sy eie. Hier is skaduryke piekniekterreine vanwaar u die watervoëls op die damwal kan dophou en, natuurlik, om visvang en watersport te geniet. Hazelmere is ‘n hawe vir ontspannende aksie. Kom en geniet saam met ons visvang, bootritte en ander watersport – of kom kyk na sommige van die ongewone bome wat normaalweg nie so ver suid voorkom nie.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Hazelmere Dam & Resort - Msinsi Resorts
032 533 2315
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

How Can We Help?