
The KENNIS BacTrax Range still the real winner!
ATKV-Drakensville - Bergville, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Slegs ‘n kort rit, net meer as 3 ure vanaf Johannesburg en Bloemfontein, of omtrent twee en ‘n half uur vanaf Durban, is ATKV-Drakensville Vakansie-Oord. ‘n Klein, aantreklike oord met hoë standaarde, geleë naby die voetheuwels van die beroemde
Drakensberg Amfiteater - ‘n wêreld-erfenis-terrein. Die oord het ook nou nuwe geboue met beskutting en ‘n verhitte swembad buite met ‘n verhitte water-glybaan.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.