Customer Feedback and Testimonials

Find recent feedback and testimonials from customers who have enjoyed the amazing quality of service from Kennis Caravans & Motorhomes.

Neels en Elize Ferreira

Ons het op 15 Feb 2017 n splinter nuwe SP by julle gekoop. Na die eerste kamp was daar heelwat foutjies soos die yskas en toilet wat nie ten volle gefunksioneer het nie. Ons het gister vroeg die SP van Secunda gebring om die regstellings te maak. Wat n wonderlike ervaring was dit nie.

Ben Barnard het letterlik uit sy pad gegaan om ons te help. Alles en nog meer is herstel en is ons grootste verwagtinge oortref. Wat n fantastiese mens is Ben en voorwaar n groot aanwins vir enige maatskapy.

Dra asb weer eens ons dankbaarheid aan hom oor vir sy onbaatsugtige diens aan ons as klient. Ons sal weer 160 km vanaf Secunda ry om ons karavaan by Ben te laat diens en sal Kennis altyd ondersteun. Allan as skoolhoof by Laerskool Goedehoop in Secunda met 77 personeel weet ek hoe belangrik n positiewe vriendelike en hardwerkende werknemer is. Dis hulle wat die maatskapy se naam hoog hou. BRAVO Ben jy is n ster!!!!

February 2017

F Niemand

Mag Jesus julle seen vir goeie diens

July 2018

E Haigh

Well received and excellent service given!

July 2018

MW Friedlander

Baie dankie vir julle goeie diens!!

June 2018

W Wilhelm

Uitstekende diens van afdelings! Dankie!

June 2018

J Greyling

Baie dankie Hettie, jy  het die “karavaankoop” ondervinding absoluut onvergeetlik gemaak..Lovies Martie en Jan

June 2018

BM Matebe

Excellent and quality service!

June 2018

C Beja

Keep up the good work. Excellent service!

June 2018

R Kruger

Very good service and friendly as well!

May 2018

B Croucamp

Very good service

May 2018

SJ Venter

Very satisfied. Thank you!

May 2018

D Duvenhage

Baie tevrede dankie

May 2018

NP Januario

Very good professional service!

May 2018

M Kromstrom

Julle diens is puik!

May 2018

R van Jaarsveld

Good service –Will definitely recommend Kennis

May 2018

PM Geyer

Baie tevrede met Hettie,Jan en Elmien se diens

May 2018

G Swanepoel

Baie profesioneel!

December 2017

A Swanepoel

Service with an extra sense of care! Excellent!!

December 2017

A du Preez

Diens was uitstekend!

November 2017

E A Soule

Diens is uitstekend.
Het ons laat welkom voel en was baie behulpsaam en vriendelik!

November 2017

Alex Steyn

Great service!

October 2017

AP Wiid

Diens van alle afdelings was puik-Baie tevrede dankie!

October 2017

RJ Smith

Awesome experience and good service.
Thank you!

October 2017

RA Roos

Service was very good.
I am very happy!

October 2017

AP Le Roux

Hettie was baie geduldig en die diens was puik.Elmien het die transaksie baie maklik gemaak.

October 2017

J Blom

Recommend Kennis to anyone! Best service!

September 2017

IP Saunders

Excellent service! Thank you!

September 2017

E van Aswegen

Baie dankie vir goeie diens!

September 2017

FK Engelbrecht

Deel net met Kennis Campworld!

September 2017

JJ Erasmus

Diens uitstekend. Sal weer met Kennis besigheid doen!

September 2017

Elizabeth Ruck

“Ek sal enige tyd vir Kennis aanbeveel vir familie en vriende. Die diens was uitstekend!

August 2017

R Crafford

Baie tevrde. Dit was uitstekende diens! Dankie Jan en Kennis!

March 2017

DJ Winstanley

Very satisfied!

March 2017

JC Henning

Baie gelukkig met die diens by Kennis!

March 2017

J Terblanche

Baie gelukkig. Alreeds gekamp!

March 2017